HOME
DOWNLOADS NOTICES VACANCIES TENDERS NEWS EMERGENCIES CONTACT US   SEARCH 
Council
Municipal Manager
Regional Managers
Finance
Technical Services
Corporate Services
Policies and By-Laws
Business
Residential
 
Newsflashes

KENNISGEWING 21/2012 / NOTICE 21/2012
Kennis geskied hiermee dat die Konsepjaarverslag 2010/2011 beskikbaar is by alle Cederberg Munisipale kantore en Biblioteke asook op die Webtuiste onder Downloads. Insette of kommentaar moet skriftelik gerig word en ingedien word voor 13 Maart 2012...... Notice is hereby given that the Draft Annual Report 2010/2011 is available at all Cederberg Municipal offices and Libraries and also on the Website under Downloads. Inputs or comments must be submitted in writing not later than 13 March 2012....
Related Document

Published on 2012-02-17


Hiermee u in kennis te stel dat daar `n wateronderbreking sal wees te Citrusdal op Woensdag, 01 Februarie 2012 vanaf 05H00 oggend tot 14H00 middag.Die rede vir die onderbreking is om herstelwerk te doen op die drukbeheer klep. Gebiede wat geraak sal word is oranjeville, Exit en omliggende area. Verskoning word aangebied vir enige ongerief. Notice is hereby given that water failure will occur in Citrusdal on Wednesday, 01 February 2012 between 05H00 morning and 14H00 afternoon. The reason for the failure is to do maintenance work. Areas that will be effected is Orangeville, Exit and surrounding area. We apologise for any inconvenience.
Related Document

Published on 2012-01-27

Kersliggie fees
Namens die Raad van Cederberg Munisipaliteit u vriendelik uit te nooi na ons Kersliggie fees op die volgende datums: 16/12/2011 - Citrusdal 17/12/2011 - Elandsbaai 18/12/2011 - Clanwilliam (Voor die Kliniek) 19/12/2011 - Lambertsbaai (Meeuland) Ons beloof dat u dit terdee sal geniet.
Related Document

Published on 2011-12-13

K16/1/5
Hiermee u in kennis te stel dat daar te Parkstraat, Clanwilliam `n wateronderbreking sal wees vanaf 14 - 23 Desember 2011 tussen 9H30 - 16H00. Die rede vir die onderbreking is om instandhoudingswerk te doen op die pyplyn. Verskoning word aangebied vir enige ongerief.
-

Published on 2011-12-13

N 16/2/4/1/6
Kennis geskied hiermee dat daar `n kragonderbreking sal wees te Elandsbaai op Sondag, 27 November 2011 vanaf 08H00 - 18H00 om instandhoudingswerk te doen. Alle elektriese installasies moet ten alle tye tydens die onderbreking as lewendig beskou word. Notice is hereby given of a power failure in Elands Bay on Sunday, 27 November 2011 from 08H00 - 18H00 due to internal maintenance work. All electrical installations must be seen as live during that period of power failure.
Related Document

Published on 2011-11-17

N16/1/5
Water failure in Lamberts Bay from Monday 25 July 2011 untill Thursday 08 September 22011
Related Document

Published on 2011-07-21

WATER BESPARINGS WENKE

Related Document

Published on 2010-12-08


WATER BESPARINGSWENKE
Related Document

Published on 2010-12-08

SUBSIDIE AANSOEKE 2010/2011
Kennis geskied hiermee dat Subsidie aansoeke nou gedoen kan word vir die boekjaar 2011 / 2012. U kan op die volgende dae aansoek kom doen by die Munisipale kantore: Clanwilliam - Liesl Moses Citrusdal - Maria Ludick Lambertsbaai - Andre Parring Graafwater - Lizl Viljoen—Clarke Elandsbaai - Andre Parring of Victoria Swartz Datums: Maandae tot Donderdae Tyd: 08H00—10H00 (oggend) Tydperk: November 2010 - Januarie 2011 Die volgende dokumente moet u saambring as u kom aansoek doen: Bewys van inkomste van persone wat woonagtig is in huis of op die perseel, Afskrif van Identiteitsdokument of geboorte sertifikaat van persone wat woonagtig is in die huis of op die perseel; Munisipale rekening. Die subsidie verifikasie van aansoeke sal plaasvind in Februarie 2011. Munisipale Bestuurdeer G F Matthyse
-

Published on 2010-11-17

Emergency Numbers
 Police 027 482 10111
027 482 8181
 Hospital 027 482 2166
 Fire 027 482 1775/6
 Municipality 027 482 8000
 Traffic 027 482 8016

Notices
2012-02-17 - N21/2012
Read more...

Vacancies
N20/2012
N05/2012
Read more...

Tenders
No current items
TOWNS & RURAL SETTLEMENTS
Citrusdal
Clanwilliam
Elands Bay
Elandskloof
Graafwater
Lamberts Bay
Leipoldtville
Paleisheuwel
Wupperthal
PAIA | Disclaimer

Cederberg Municipality | 2A Voortrekker Street, Private bag X2, Clanwilliam 8135 | Tel: 027 482 8000, E-mail: admin@cederbergraad.co.za
Copyright © Cederberg Municipality All Rights Reserved. Privacy Policy