HOME
DOWNLOADS NOTICES VACANCIES TENDERS NEWS EMERGENCIES CONTACT US   SEARCH 
Council
Municipal Manager
Community Service
Finance
Technical Services
Corporate Services
Policies and By-Laws
Business
Residential
 
ARCHIVE

Current News | Archive
2012-04-12
RAADSLID DANVILLE SMITH VERKIES AS LID VAN DIE UITVOERENDE BURGEMEESTERSKOMITEE

Tydens die Raadsvergadering van 12 April 2012 te Clanwilliam is Raadslid Danville Smith verkies as Lid van die Uitvoerende Burgemeesterkomitee en ook as Voorsitter van die Finansies komitee.
Read more


2012-03-13
RAAD MAAK `N BYDRA TER ONDERSTEUNING VAN SPORTONTWIKKELING AAN TWEE LEERDERS

Twee leerders van Clanwilliam gaan die naweek van 16 - 17 Maart 2012 deelneem aan die Wes - Kaap Kampioenskappe Atletiek te Oudtshoorn. Tremaine Zimri (dogter) 15 jaar gaan deelneem aan Verspring en Will - charl Booysen (seun) 17 jaar gaan deelneem aan Hoogspring. Die Munisipaliteit het `n bydrae gemaak ter ondersteuning van Sportontwikkeling aan die leerders. Ons is baie trots op hulle en wens hul sterkte toe met die naweek se verrigtinge. Saam kan ons aan `n beter toekoms bou vir ons kinders!
Read more


2012-03-05
`n EIe tuiste vir Graafwater behuisngprojek begunstigdes

GRAAFWATER BEHUISINGPROJEK `N WERKLIKHEID! Die Uitvoerende Burgemeester van Cederberg Munisipaliteit, Raadslid Jonas White het op 29 Februarie 2012 tydens die Raadsvergadering te Graafwater aangekondig dat die Behuising projek te Graafwater `n werklikheid is en nie net denkstories nie.
Read more


2012-02-09
CEDERBERG

7 Februarie 2012 was `n geskiedkundige dag vir die Cederberg Raad en die gemeenskap.Die Opening van die Raad was voorafgegaan met die Raadsvergadering en daarna `n deftige onthaal. Daar was 250 gaste vanuit die hele Cederberg area vanuit verskillende organisasies / strukture genooi om die geleentheid by te woon. DIe Burgemeester het die Hersiene Begroting ter tafel gelê asook die "Cederberg People`s Assembly" is gestig.
Read more


2012-01-23
N03/2012

OPENBARE KENNISGEWING WAT BESWARE TEEN WAARDASIELYSTE AANVRA / PUBLIC NOTICE CALLING FOR INSPECTION OF VALUATION ROLLS.
Read more


2012-01-13
SIMPATIE & DANKBETUIGING

Namens die Cederbergraad en personeel wil ons ons innige simpatie betuig aan die bedroefde families wat geliefdes aan die dood afgestaan het op Woensdag, 4 Januarie 2012 te Clanwilliam.
Read more


2011-12-08
ERE BURGERSKAP AAN MNR A J (BOY) BURGER

Die Uitvoerende burgemeester Jonas White het op 6 Desember 2011 tydens die Raadsvergadering te Clanwilliam `n toekenning as Ere - burgerskap aan Mnr Burger oorhandig. Mnr Burger is `n welbekende Prokureur van Citrusdal. Alle sterkte & sukses word homself en sy familie toegewens.
Read more


2011-12-08
KERSWENSE VANAF DIE CEDERBERG RAAD / CHRISTMAS WISHES FROM THE CEDERBERG COUNCIL

Namens die Raad van Cederberg Munisipaliteit wil ons u een en elk `n Geseende Kersfees en `n vreugdevolle, suksesvolle en `n voorspoedige 2012 toewens. Christmas greetings and best wishes for a Happy New Year.
Read more


2011-12-08
AANSTELLING VAN DIREKTEUR KORPORATIEF

Mnr Winston October is vanaf 1 Desember 2011 aangestel as Direkteur Korporatiewe Dienste. Alle sterkte word hom toegewens met sy werksaamhede by Cederberg Munisipaliteit.
Read more


2011-11-03
Leerlinglisensie Opleiding aan Jeugdiges

Informele leerlinglisensie opleiding was aangebied vir Werklose Jeugdiges te Clanwilliam vanaf 03 – 14 Oktober 2011. Die opleidingsbeampte, Supt.R.Mattys (links middel) het die klasse aangebied aan die jeugdiges. Die opleiding was ‘n reuse sukses en gaan die leerders hul leerlinglisensie skryf. Sterkte word hul toegewens. Die Verkeersafdeling te Lambertsbaai is tans besig om dieselfde klasse aan te bied aan die jeugdiges Lambertsbaai.
Read more


2011-08-16
K10/1/2/2

BEKENDSTELLING VAN DIE "WHEELIE BINS" WIELIETJIEBLIK
Read more


2011-07-21
IEC BY - ELECTION

Notice is hereby served in terms of Municipal Structures Act and Regulations 117 of 1998, Section 25 (3) of a By - Election in the Cederberg Municipal area, to be held in Ward 6, on 7 September 2011 from 07H00 - 21H00. This date is set after consultation with the Electoral Commission.
Read more


2011-06-02
Uitvoerende Burgemeester van Cederberg Munisipaliteit


Read more


2011-05-23
WATER RESTRICTIONS - CLANWILLIAM / WATERBEPERKINGS - CLANWILLIAM

WATER RESTRICTIONS - CLANWILLIAM / WATERBEPERKINGS - CLANWILLIAM
Read more


2011-03-15
KREEFFEES TE LAMBERTSBAAI

LAMBERTSBAAI KREEFFEES 18 - 20 MAART 2011
Read more


2011-03-07
CEDERBERG KUNSTEFEES 29 - 30 APRIL 2011


Read more


2011-02-07
INVITATION TO SUPPLIERS OPEN DAY

The Cederberg Municipality, in collaboration with Provincial Treasury, Department of Economic Development and Tourism, Bergrivier Municipality, Matzikama Municipality, Swartland Municipality, West Coast District Municipality and Saldanha Municipality will be hosting a SUPPLIERS OPEN DAY in the Malmesbury Community Hall.
Read more


2011-02-01
ELEKTRIFISERING VAN DIE 394 LAE KOSTE BEHUISING TE CLANWILLIAM


Read more


2010-12-08
SAFETY TIPS

SAFETY TIPS FOR FESTIVE SEASON
Read more


Emergency Numbers
 Police 027 482 10111
027 482 8181
 Hospital 027 482 2166
 Fire 027 482 1775/6
 Municipality 027 482 8000
 Traffic 027 482 8016

Notices
No current items

Vacancies
No current items

Tenders
2012-05-17 - CED07/2012; CED08/2012; CED09/2012
2012-05-11 - CED 5/2011-12
2012-05-11 - CED 06/2011-12
Read more...
TOWNS & RURAL SETTLEMENTS
Citrusdal
Clanwilliam
Elands Bay
Elandskloof
Graafwater
Lamberts Bay
Leipoldtville
Paleisheuwel
Wupperthal
PAIA | Disclaimer Document last updated: 2012-05-09 15:05:00

Cederberg Municipality | 2A Voortrekker Street, Private bag X2, Clanwilliam 8135 | Tel: 027 482 8000, E-mail: admin@cederbergraad.co.za
Copyright © Cederberg Municipality All Rights Reserved. Privacy Policy